True Crime true events Carla van der Spuy Liefde agter tralies True Crime
Liefde agter tralies – Carla vd Spuy
Resensie gedoen deur Hantie Hartzenberg
Liefde agter tralies by Carla van der Spuy | Goodreads
Liefde agter tralies
Vir meer inligting oor die skrywer: Carla van der Spuy
Wat het ek gedink van die boek:
Ek het dit boek gelees en dit geniet. Dit was n goeie seleksie van stories van die vreemdste mense. Die begin was vir my meer boeiend as die einde moet ek byse. Dit wil voel asof Carla aan die einde speod verloor het met die boek en dit meer net wou klaar kry. Dit mag dalk nie so wees nie, dis net my opinie. Die begin was vir my fassinerend oor hoekom mense val vir die spreekwoordelike ‘bad boys’ in die tronk. Dalk is hulle almal mal oor die oranje oorpak? Wie sal weet. Ek is bly daar is mense wat wel geluk gevind het na tralies en mag hul gelukkig wees vir ewig en n dag saam.
Die boek is nie jou gewone ‘true crime’ boek nie. Dit is een met ‘n gelukkige einde en soms net simpel mense.
Elk geval, as jy nie te vinde is vir die harde true crime nie, sal ek die boek voorstel om te lee.
Met die navorsing en moeite wat Carla ingesit het in die stories en mense, verdien sy n 4 ster.