Die Uil en die Kietsie-kats deur Edward Lear en Jan Brett

The Owl and the PussycatThe Owl and the Pussycat by Edward Lear
My rating: 3 of 5 stars

Het die Afrikaanse weergawe van die boek gelees. My langer geneem om om te blaai as om te lees. Moet een ding vir die boek gee. Die illustrasies is voorwaar besonders. Veral vir die gekose ouderdomsgroep.

Die storie sal ‘n baba sus. Daaraan het ek geen twyfel nie.

View all my reviews