Die nege lewens van Mevrou Smit
Die nege lewens van Mevrou Smit by Elizabeth Wasserman | Goodreads
resensie van die nege lewens van mervrou smit
Ek het Anna Atoom saam met my kinders geniet en gewonder of Elizabeth Wasserman die oorgang van tiener- na volwasse fiksie suksesvol kan maak. Ek was aangenaam verras.
Wat in die verlede is, moet in die verlede bly, want mevrou Smit is met haar negende lewe besig en dis hierdie avontuur wat lesers saam met haar beleef. Haar vorige agt lewens se ervaring help haar niks om ‘n wag voor haar mond te sit nie want wat sy dink, stroom by haar mond uit: tot groot konsternasie (vir die ander Aronspoorters) maar baie pret (vir die lesers). Mevrou Smit is ‘n mens-mens karakter met haar voller figuur en Hester, haar troetelystervark en mens leef jouself maklik in haar situasie in.
Soms was ek ‘n bietjie verdwaal omdat ek nog nie die eerste boek gelees het nie, maar selfs met die hele dorp vol karakters, weet mens altyd wie is wie. Ek het die boek terdee geniet en kan nie wag om die eerste (en opvolgendes) te lees nie.
best iptv smarter
July 10, 2024 @ 1:32 pm
What i dont understood is in reality how youre now not really a lot more smartlyfavored than you might be now Youre very intelligent You understand therefore significantly in terms of this topic produced me personally believe it from a lot of numerous angles Its like women and men are not interested except it is one thing to accomplish with Woman gaga Your own stuffs outstanding Always care for it up
frizonline
July 30, 2024 @ 7:05 pm
Hey there You have done a fantastic job I will certainly digg it and personally recommend to my friends Im confident theyll be benefited from this site